4POS Support
4POS => 4POS Features => Topic started by: Riven on May 21, 2009, 08:32:55 AM
-
The option to see the current stock in a specific warehouse would be very nice. The total stock in a whole is nice, but no warehouse only option is available.
-
Busy with it - uploads will be done by end-of-may.
Thanks for the input!
-
Het dit afgelaai. sal jou laat weet.
-
Het getoets. Ek het 'n nuwe warehouse geskep "front". Ek het stock getransfer na "front" maar as ek die report druk is dit blank. Het reports geupdate. As ek die default warehouse print werk dit met die korekte getalle.
Waneer ek stock transfer op die "edit stock transfer" screen is daar iets in rooi wat ons nie kan sien nie. Skerm te klein.
Het julle al gewerk aan die debtors kaart?
-
Ek kry ook `n Blank Report op die Current Stock Holding!
Die Stock Movement Summery report wys ook niks by die Sales van till nie. Ek neem aan dit het te doen gehaad met die "Default Warehouse" opsie wat nie gesave het nie ?
Kan dit so reggestel word dat die vorige sales reg sal wys ?